Telkemale beindruk deur plaaslike wyne

Dis ‘n voorreg om gereeld wynproee by te woon, hetsy vir werk of vir persoonlike genot. ‘n Mens leer altyd iets. Jy kan nie ‘n wynskrywer wees sonder om op hoogte van sake te bly nie. Dinge verander net te vinnig in die bedryf. Onlangs was daar ‘n paar sulke geleentheded wat my vetroue in Suid-Afrikaanse wyn opnuut versterk het.